Vrae

Do complex searches

There may be times when you need to do a complex search across multiple categories. This can be achieved using the search control.

AND Search

Let's say you are looking for places where you can hunt in the Kimberley area. In the search box you can type in the following command:
label:Kimberley label:Hunt

If you are looking for pet friendly places in Kimberley, the command would be:
label:Kimberley label:"Pet Friendly" label:Accom
(If the category has 2 words, you need to put them in inverted comma's)

If you are looking for chalets in the Kimberley area, the command would be:
label:Kimberley label:Chalet label:Accom

If you are looking for camping along the N10 route, the command would be:
label:N10 label:Camping

The spelling of the categories needs to be exact, including capitals. The word label: must always be in small letters.

I suggest you contruct your complex search in steps:
label:Kimberley (review results)
label:Kimberley label:Camping (review results)

OR Search

There is a method to find records with one or another value that works like a OR statement. Say you are looking for Products and Services in the Grootdrink area, the command will be:
label:Grootdrink label:Products|label:Services

Thus, the | symbol, called a pipe symbol, will execute an OR statement. On English PC and Mac keyboards, the pipe is on the same key as the backslash key.

Title & Text Search

If you tipe the word Nama into the search box, it will find all the items with the word Nama in the title or text for all records.
Nama

To find everywhere where the words Quiver or Kokerboom appears, type in the following in the search box:
quiver|kokerboom or Quiver|Kokerboom

Search Excludes

To exclude something from a search you use the - sign. Say you want to look for everything in the Grootdrink area but you want to exclude Camping specifically, then type the following in the search box:
label:Grootdrink -label:Camping

You can use ANY of the classifications in the system for searches. All the categories associated with an item appears below such post, per example:
You can then use any of the above categories (or other) in your search query. In this particular example you may want to search for camping in Southern Namibia. Your search will be:
label:Camping label:"Southern Nam"

Advertensies

Koste

Advertensie is vry. 

Hoe om jou advertensie huidig te hou

Gebruik die "Review" metode teen jou huidige advertensie.

Wie kwalifiseer vir plasings?

Die webwerf en webjoernaal is vir die Noord-Kaap, Westkus & Namibia gemeenskap alleenlik. Geen groot kommersiƫle besighede, tensy so n besigheid n ondersteunende rol in die gemeenskap speel.

1. Enige individu wat iets onder enige van die etikette hieronder wil plaas.
2. Enige klein-sake besigheid.
3. As n kommersiƫle besigheid n borgskap met ons het, sal plasings aanvaar word.

Ons het advertensie etikette waaronder jy kan plaas. Jy kan 1 to 2 etikette identifiseer.
  • Akkommodasie
  • Avontuur
  • Besighede
  • Boerdery
  • Dienste
  • Diere
  • Eetplekke
  • Eiendom
  • Gebeurtenis
  • Gesoek
  • Gesondheid
  • Groente en Vrugte
  • Implemente
  • Indiensneming
  • Kuns & Kultuur
  • Onderig
  • Padstal
  • Produkte
  • Verlore
  • Vleis
  • Voertuie
  • Woonwaens

Beelde

Jou item moet ten minste 1 beeld he, anders sal jou advertensie bra kaal lyk. 

Die proses

Nadat jy iets geplaas het gaan dit eers na n magtigings lyn, waarna dit geklassifiseer en finaal gepubliseer sal word. As daar iets met jou plasing skort sal ons jou per epos kontak. Finale plasings vind daagliks om en by 10uur plaas. Sorg dat jou plasings goeie taalgebruik het.

Verbode plasings

Onwettige produkte, dienste of aktiwiteite. Geen diskriminasie teen persone, ras, etnisiteit, kleur, geloof, ouderdom, geslag, gestremdhede of mediese toestand nie. Die promosie van vuurwapens, ammunisie en plofstof is verbode. Die promosie van seksuele produkte, dienste of naaktheid is verbode. Geen sensasionele of geweldadige inhoud nie. Geen omstrede politieke of sosiale inhoud nie. Geen misleidende informasie nie. Plasings mag nie mense ontmoedig om inentings te kry nie.

Ons sal ons eie diskresie gebruik indien nodig. Enige-iemand kan die kontak vorm gebruik om te klag oor n spesifieke plasing.

Artikels

Geen koste. Dit is min of meer dieselfde reels as die advertensies. Vir n artikel wat jy wil publiseer gaan hier.

Jy mag jou besigheidsnaam saam met jou naam onderaan die artikel gebruik. 

Die volgende artikel etikette is beskikbaar. 
  • Boerdery
  • Films
  • Fotografie
  • Gesondheid
  • Kuns & Kultuur
  • Nuus
  • Onderig
  • Projekte
  • Reptiele
  • Resepte
  • Sonkrag
  • Stories
  • Tegnologie

Kontak ons

As jy enige navrae het of ons van enige-iets wil verwittig gaan hier.