Die Perdehoef Garnaal kom hier in die Gordonia distrik voor. Die lewende fossiel het 500 miljoen jaar gelede ontstaan. Ek het gaan soek en gevind, na goeie reen.
Hier is n paar feite oor garnale in die algemeen:
- Garnale het 'n hart, net in die bors, maar eintlik in die kop van die ongelooflike skaaldier.
- Hulle eiers is baie hard. Hulle kan lang droogtes oorleef. Sodra hulle in die water was, word hulle vinnig lewendig en begin ryp word.
- Hulle het geen oe nie omdat hulle meestal in die modderwater leef.
Kyk gerus na hierdie video wat ek geneem het, hier in ons eie streek. Hierdie hele streek het n storie oor mijoene jare. Hierdie webwerf het meer inligting daaroor.
Deur: Wollie Burger